DIE SKILPAD-BESIE SE PLAN

Soek die glinsterende skilpadbesie op elke bladsy!

 

Twee geslepe skurke, een Klein skilpadbesie, en ’n plaaswerf propvol pret!

Lang Len en Ronde Jaap maak planne Om die Boer se spogkoei Te steel. Maar hulle hou nie rekening met die stilste, kleinste diertjie op die plaas niesy het ’n plan van haar eie.

Author(s): ,
  • EAN: 9781920629564
  • Pages: 
  • Format: Paperback
Buy Online From Our Retailers:

Review this Book