Oliver se Omlyning

“Daar ver op die horison

of dalk hier in ons straat,

wag jou omlyning,

terwyl ons so praat.”

 

Soos baie kinders en grootmense, moet Oliver sy vrese en angs in die oë kyk. Hy glo dat al sy probleme sal verdwyn as hy net sy omlyning kan vind.

Met sy ouers se aanmoediging gaan Oliver op ’n reis on hmself te ontdek, net om te besef dat sy omlyning heeltyd daar was. Om dit te kan sien, moet hy leer om sy sterk punte raak te sien, in die hede te leef en in homself te glo.

 

Ook beskikbaar in Engels as Oliver’s Outline

Author(s): ,
  • EAN: 9781770104372
  • Pages: 36
  • Format: PB Prenteboek
Buy Online From Our Retailers:

Review this Book