
Besige Dag
Ages 1 to 3
Board book
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books
Synopsis
Gee jou kleinding ‘n voorsprong! Hierdie boek is spesiaal geskryf om taalontwikkeling te bevorder en kleuters se selfvertroue ‘n hupstoot te gee terwyl hulle leer praat. Geskep deur ouers vir ouers. Kleuterklets kan vinnig of stadig gelees word, afhangende van hoeveel tyd (en energie!) jy het. Of dit vyf minute of 25 is, jou kleinding sal versot wees daarop om...
Details
14 pages
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books