
Om jou te Ken
Age 13 +
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books
Synopsis
Gabby en haar niggie Georgia lyk baie na mekaar en toe hulle jonger was, was hulle onafskeidbaar. Maar iewers het hulle vreemdelinge vir mekaar geword. Al wat hulle nou gemeen het, is die bloed in hulle are. Gelukkig het Gabby goeie vriende en dalk selfs iets meer as net vriendskap met Brandon...
Toe die matriekgroep van Barkly-Wes op ’n toer na...
Details
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books