Hoe om 'n trein te stop
Stephanie Ebert, Kathryn Pillay
Illustrated by Paddy Bouma
Ages 3 to 9
16 March 2024
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books
Synopsis
Toe Mohandas Gandhi op 'n dag van 'n trein afgegooi word, is dit die begin van 'n reis.
'n Reis om 'n einde te maak aan die onregverdige manier waarop party mense in Suid-Afrika behandel word. 'n Reis om mense te leer dat jy nie geweld hoef te gebruik om die wêreld te verander nie. 'n Reis om die wêreld 'n...
Details
16 March 2024
32 pages
9781776253739
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books