
Seeperde
Naomi Meyer
Illustrated by Cristy Zinn
Ages 10 to 14
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books
Synopsis
As mens die eerste keer vir Billy sien, sal jy dink hy's net 'n perd. 'n Bruin perd met 'n wit vlek tussen die oë. Maar Stella weet van beter. Wanneer sy op Billy se rug klim en deur die woud galop, is alles net perfek! Sy kan nie wag om ná skool saam met haar maat Mira by die...
Details
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books