Vier Wêreldboekedag op 23 April met Jaco Jacobs in jou klaskamer

Kom sluit gerus by Pan Macmillan aan vir ’n digitale klasbesoek met die geliefde kinderboekskrywer Jaco Jacobs, regstreeks om 09:00. Hy gaan gesels oor van sy lekkerste boeke en sal ook sy heel nuutste boek bekendstel. Daar is altyd soveel skole regoor die land wat versoek dat hy by hulle moet kom kuier, maar dit is eenvoudig onmoontlik om by almal uit te kom. NOU IS JULLE KANS!


Advertensie vir Jaco Jacobs digitale klasbesoek

Scroll down for English

 Wêreldboekedag vind op 23 April 2025 plaas. Hoe beplan jóú skool om dit te vier?

 Kom sluit gerus by Pan Macmillan aan vir ’n digitale klasbesoek met die geliefde kinderboekskrywer Jaco Jacobs, regstreeks om 09:00. Hy gaan gesels oor van sy lekkerste boeke en sal ook sy heel nuutste boek bekendstel. Daar is altyd soveel skole regoor die land wat versoek dat hy by hulle moet kom kuier, maar dit is eenvoudig onmoontlik om by almal uit te kom. NOU IS JULLE KANS!

 Hoe werk dit?

•        Enige skool of tuisskoolsentrum kan gratis vir die praatjie registreer. Ons sal net graag na afloop van die praatjie ’n boekverkoping by die skool wil hou of bestellings neem indien daar nie ’n skoleboekhandelaar of boekwinkel in julle streek is nie.

•        Die praatjie sal plaasvind op Google Hangout; 23 April om 9:00.

•        Leerders kan in die skoolsaal of in klaskamers na die praatjie luister of enige lokaal waar julle ’n goeie internetverbinding, klank en ’n dataprojektor het.

•        Die praatjie is vir graad 1-7, 30-40 minute lank, en sal in Afrikaans en Engels wees.

•        Skole wat vir die praatjie geregistreer is, sal vooraf per e-pos die skakel ontvang om in te skakel.

•        Ons sal 10 minute voor die tyd ’n klanktoets doen.

•        Mute asb. julle klank. Julle sal vir Jaco kan hoor, maar Jaco sal nie vir julle kan hoor nie.
Leerders moet gereed sit vir die praatjie, wat stiptelik om 9:00 sal begin.

 

Voltooi asb hierdie Google Form teen 15 April om te registreer.

  

World Book Day is on 23 April 2025. How will your school be celebrating?

Join Pan Macmillan on this special day for a digital class visit with renowned author Jaco Jacobs, live at 09:00. He will discuss some of his most beloved books and introduce his latest release. Schools across the country have been eager to host him, but it’s simply impossible to reach everyone in person. THIS IS YOUR CHANCE!

 How does it work?

•        Any school or homeschooling centre can register for the talk free of charge. We would just like to have a book sale at the school or take orders if there is no school bookseller or bookstore in your area.

•        The talk will take place on Google Hangout; April 23 at 9:00.

•        Learners can listen to the talk in the school hall, classrooms, or any location where there is a good internet connection, sound system, and a data projector.

•        The talk is for grades 1-7; it will be 30-40 minutes long and in Afrikaans and English.

•        Schools that are registered for the talk will receive the link to join via email ahead of time.

•        We will do a sound check 10 minutes before the start.

•        Please mute your sound. You will be able to hear Jaco, but Jaco will not be able to hear you.

•        Learners should be ready for the talk, which will begin promptly at 9:00.

 Please complete this Google Form by 15 April to register.