
Die 3 Van Ons
Ages 10 to 12
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books
Synopsis
Ek en Azlynn kyk vir mekaar. Dis nou interessante nuus. Daar's 'n nuwe meisie in die buurt, sy's so oud soos ons en boonop gaan sy in ons skool wees. Ek kan sien hoe opgewonde dit vir Azlynn maak. Haar oë vonkel en sy glimlag breed. Maar ek is meer bang as opgewonde. Wat as dit 'n simpel meisie is?...
Details
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books