
Toe ons oneindig was
Ages 13 to 15
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books
Synopsis
Kara Immelman se lewe is eintlik nogal uitgesorteer. Sy is in matriek en hoewel sy heeltemal te skaam is om gewild te wees, het sy vir Eduard, haar beste vriend van laerskooldae af. Sy is ook haar skool se topswemmer en die moontlikheid van ’n swembeurs wink. Al gebeur daar nie veel op die dorpie waar hulle woon nie, het...
Details
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books