
Al Staan op jou Kop
Ages 10 to 12
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books
Synopsis
Het jy al ’n weermag Weense worsies gesien? Wat sal jy doen as jou huiswerk wegvlieg? Watter nare dinge gebeur as jy jou pizza met ’n mes en vurk eet?
Kom baljaar saam in dié prettige, holderstebolder rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs. Jy gaan nêrens ’n lawwer rympieboek as dié een kry nie – al staan jy op jou...
Details
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books