
Waldo en die Weerwolf met die Rooi Tekkies
Ages 8 to 12
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books
Synopsis
Wat sluip daar in die maanlig rond?
Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok – en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang … hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! ’n Nat, slymerige bol hare lei Waldo en Connie...
Details
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books