
Moenie die melk vergeet nie
Jaco Jacobs
Illustrated by Yolandi Prins
Ages 1 to 5
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books
Synopsis
Mamma stuur vir Mila en Pappa winkel toe om melk te gaan koop. Wat gewoonlik ’n vervelige en voorspelbare uitstappie is, word ’n onvergeetlike avontuur. Hulle ry op ’n eenhoring, vlieg in ’n ruimtetuig, koop kos vir Mila se troeteldraak en kom soos wafferse superhelde tot die redding toe ’n reuse-toring blikkieskos amper omval. Daar is net een probleem –...
Details
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books