
Die fantastiese verdwyning van Charlie Prins
Age 12 +
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books
Synopsis
Partykeer skuld die heelal jou ’n paar cool sokkies. Ethan is uit die veld geslaan toe hy een Saterdagoggend sien hoe die nuwe meisie in sy klas ’n paar sokkies steel. Sommerso helder oordag by ’n vlooimarkstalletjie. Almal by die skool wonder reeds oor die meisie wat aan die einde van die vorige kwartaal by die skool aangekom het. Haar...
Details
176 pages
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books