
Krok en Dil gaan skool toe
Jaco Jacobs
Illustrated by Nadia du Plessis
Ages 6 to 9
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books
Synopsis
Krok hou van speel … maar hy hou nie daarvan as iemand hom kielie nie.
Dil hou van skool … maar hy hou nie van stilsit nie.
Dil hou van Krok. En Krok hou van Dil.
Krok en Dil is beste maats … en hulle sal jou laat skater van die lag!
Krok en Dil gaan skool toe bevat drie skreeusnaakse strokies: Krok gaan...
Details
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books