
Net nie 'n hond nie
Jaco Jacobs
Illustrated by Patrick Latimer
Ages 6 to 9
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books
Synopsis
Wim se verjaardag is om die draai … en hy weet presies wat hy wil hê! ’n Hond! Maar ongelukkig het sy ma en pa ander planne. Hulle reken ’n hond raas te veel, hulle mors te veel en hulle is te veel werk. So, wat gaan Wim vir sy verjaardag vra? ’n Elektriese kitaar? ’n Troetel-luislang? ’n Motorfiets? Of...
Details
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books