
Krok en Dil Vlak 2 Boek 9
Jaco Jacobs
Illustrated by Nadia du Plessis
Ages 6 to 9
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books
Synopsis
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend. Die reeks het 'n sterk...
Details
24 pages
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books