Waldo en die Draak met die Groen Tong
Ages 9 to 12
01 August 2020
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books
Synopsis
Is jy gereed vir ’n skubberige avontuur?
Waldo en Connie is warm op die spoor van ’n inbreker. ’n Kosbare voorwerp word uit ’n antiekwinkel gesteel. Kan Waldo sy geheimsinnige nuwe talent gebruik om dit te probeer terugkry? Kort voor lank is hy en Connie deel van ’n holderstebolder-avontuur – en hulle ontdek ’n eeue oue geheim wat ten alle koste...
Details
01 August 2020
9781776250189
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books